Zuid-Holland (letterlik in Afrikaans: Suid-Holland) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die weste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 3 805 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 3 308 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 1 410 inwoners per km² land. Die hoofstad is Den Haag en die grootste stad is Rotterdam.
Zuid-Holland | |
---|---|
Provinsie | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die provinsie Zuid-Holland in Nederland | |
Kaart van die provinsie Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°0′N 4°30′O / 52.000°N 4.500°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Den Haag |
Grootste stad | Rotterdam |
Regering | |
• Kommissaris | Wouter Kolff (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 308 km2 (1 277 vk. myl) |
• Land | 2 698 km2 (1 042 vk. myl) |
• Water | 609 km2 (235 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 804 906 |
• Digtheid | 1 410/km2 (3 700/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.zuid-holland.nl |
Die provinsie Zuid-Holland is in 2019 verklein met 'n deel wat aan die provinsie Utrecht bygevoeg is, aan die in dieselfde jaar gestigte Vijfheerenlanden-munisipaliteit.
Munisipaliteite
Zuid-Holland bestaan sedert 2023 uit 50 munisipaliteite:
Munisipaliteite | Inwoners (2023) |
---|---|
Alblasserdam | 20 000 |
Albrandswaard | 26 000 |
114 000 | |
Barendrecht | 49 000 |
Bodegraven-Reeuwijk | 36 000 |
Capelle aan den IJssel | 68 000 |
Delft | 106 000 |
Den Haag ('s-Gravenhage) | 563 000 |
Dordrecht | 121 000 |
Goeree-Overflakkee | 52 000 |
Gorinchem | 38 000 |
Gouda | 75 000 |
Hardinxveld-Giessendam | 19 000 |
Hendrik-Ido-Ambacht | 32 000 |
22 000 | |
Hoeksche Waard | 90 000 |
Kaag en Braassem | 29 000 |
Katwijk | 67 000 |
Krimpen aan den IJssel | 30 000 |
Krimpenerwaard | 58 000 |
Lansingerland | 65 000 |
Leiden | 127 000 |
28 000 | |
Leidschendam-Voorburg | 78 000 |
Lisse | 23 000 |
Maassluis | 35 000 |
Midden-Delfland | 19 000 |
Molenlanden | 45 000 |
Nieuwkoop | 29 000 |
Nissewaard | 87 000 |
45 000 | |
26 000 | |
Papendrecht | 32 000 |
Pijnacker-Nootdorp | 58 000 |
Ridderkerk | 47 000 |
Rijswijk | 58 000 |
Rotterdam | 664 000 |
Schiedam | 81 000 |
Sliedrecht | 26 000 |
Teylingen | 39 000 |
Vlaardingen | 75 000 |
Voorne aan Zee | 74 000 |
Voorschoten | 26 000 |
33 000 | |
Wassenaar | 27 000 |
Westland | 115 000 |
Zoetermeer | 127 000 |
9 400 | |
Zuidplas | 47 000 |
Zwijndrecht | 45 000 |
Verwysings
- Statistieken provincie Zuid-Holland, AlleCijfers
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- Zuid-Holland, Plaatsengids
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar