Grimm se Wet (ook bekend as die Eerste Germaanse Klankverskuiwing) is 'n uitsluitlik Germaanse klankwet waarby die Proto-Indo-Europese plosiewe 'n verandering ondergaan het. , die Duitse en sprokiesoptekenaar het dit in 1822 ontdek.
Grimm se Wet kan as volg saamgevat word:
- Proto-Indo-Europese stemlose plosiewe verander in stemlose frikatiewe.
- Proto-Indo-Europese stemhebbende plosiewe word stemloos.
- Proto-Indo-Europese stemhebbende plosiewe verloor hulle aspirasie en verander in slegs stemhebbende plosiewe.
Vir meer inligting omtrent hierdie klankwet sien by Eerste Germaanse klankverskuiwing.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar