Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter.
Omdat die volume van 'n bepaalde hoeveelheid gas sterk verminder as dit saamgepers word, word gasse vir handelsdoeleindes gemeet in , aangedui as Nm³. 'n Normale kubieke meter is 'n hoeveelheid gas wat tegnies vry is van waterdamp, wat by 'n temperatuur van 0 °C (273,15 K) 'n absoulte druk van 1,01325 bar het, en 'n volume inneem van een kubieke meter.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar