'n Domein, in die betekenis daarvan soos dit in biologie gebruik word, (soms ook genoem 'n superryk, 'n superkoninkryk, of 'n ryk) is die heel hoogste vlak van die van organismes in die wetenskaplike klassifikasie, hoër nog as 'n koninkryk.
Hedendaags is daar veral drie kompeterende domeinklassifikasies van alle lewende organismes:
- Die drie-domeinsisteem van , wat die konsep in 1990 gevorm het, met die groepering van die drie hoofdomeine van die Archaea, , en die Eukariote.
- Die tweeryksisteem, met die hoofvlakgroeperings van die twee ryke, die Prokariote (of die ) en die Eukariote.
- Die vyf-koninkryksisteem, met die hoofvlakgroeperings as die Protiste, die , die Fungi, die Plantae, en die Animalia.
Bron
Vertaal vanaf die artikel Domain (biology) op die Engelse Wikipedia.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar