Die Elbe (Tsjeggies: Labe, Nederduits: Elv) is 'n rivier in Tsjeggië en Duitsland met 'n lengte van 1 091 kilometer (678 myl). Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein en mond uit in die Noordsee by Cuxhaven. Die grootste stede, wat in Duitsland aan die Elbe geleë is, is Dresden, Maagdenburg en Hamburg.
Labe - Elbe - Elv | |
---|---|
Die Elbe in Sakse. | |
Die stroomgebied van die Elbe. | |
Oorsprong | Reusegebergte (Tsjeggië) |
Monding | Elbmonding, Duitsland Noordsee |
Stroomgebied | Tsjeggië en Duitsland |
Lengte | 1 091 km (678 myl) |
Oorspronghoogte | 1 386 m (4 547 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 711 m³/s (25 109 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 148 268 km² (57 247 myl²) |
Kaart van die Elbe-bekken in Europa. |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Elbe. |
- http://www.rivernet.org/elbe/welcomed.htm
- http://www.arge-elbe.de/
- http://www.wetteronline.de/pegel/pegelhtml/Elbe.htm
- http://www.elbetreff.de/
- http://www.umwelt.sachsen.de/lfug/hwz/inhalt_re.html
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar