'n Erfenishulpbron is 'n plek, 'n voorwerp of 'n onaantasbare erfenis van kulturele belang vir huidige en toekomstige geslagte. Erfenishulpbronne in Suid-Afrika word bestuur en beskerm in gevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).
Wetgewing in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) is 'n statutêre organisasie wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999) as die nasionale administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir die bewaring van Suid-Afrika se kulturele erfenishulpbronne.
Bewaringskategorieë volgens die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne
- Nasionale erfenisterreine en Provinsiale erfenisterreine
- Beskermde gebiede
- Voorwaardelike beskerming
- Erfenisregisters
- Erfenisgebiede
- Erfenisvoorwerpe
- Strukture ouer as 60 jaar
- Begraafplase en grafte
- Fossiele (paleontologie)
- Rotskuns
- Argeologie
- Beheer op die uitvoer van erfenisvoorwerpe
- Ontasbare erfenis
- Historiese skeepswrakke en kulturele erfgoed onder water
Sien ook
Eksterne skakels
- Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap
- Erfenis Suid-Afrika
- Die Erfenisstigting
- SAEHA Lys van erfenisterreine en erfenisregisters in Suid-Afrika Geargiveer 20 Julie 2011 op Wayback Machine
- SAEHA Databasis vir erfenisterreine, voorwerpe en skeepswrakke in Suid-Afrika Geargiveer 31 Desember 2008 op Wayback Machine
Bronnelys
- Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999)[dooie skakel]
Verwysings
- Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Wetgewing" Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine, afgelaai 16 Mei 2012
- Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Bewaringskategorieë" Geargiveer 18 Julie 2009 op Wayback Machine, afgelaai 16 Mei 2012
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar