Algemeen | |
---|---|
Naam | Fosfaat |
(Termochemiese radius) | 2,30 Å |
() | 206,8 [Scm2/mol] |
Lys van anione |
Fosfaat (PO43-) is die vorm waarin fosfor die meeste in verbindings voorkom. Fosfate is suurreste van fosforsuur (H3PO4). Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie, en kan daarom maklik uit 'n oplossing met 'n verwyder word.
Fosfate is belangrike misstowwe. Hulle word hoofsaaklik as apatiet gemyn. Hidroksielapatiet is 'n biologies belangrike stof. Dit is byvoorbeeld deel van ons tande.
Die fosfaatioon is 'n sterk basis. In water vorm dit maklik die HPO2−4
- HPO2−4 + H2O H3O+ + PO3−4 Ka3= 3,98×10−13 [pKa3 = 12,37]
Sien ook
Verwysings
- Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
- aqion.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar