Die term krag kan enige van die volgende beteken:
- In fisika word krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring gedefinieer volgens . Dit word in newtons gemeet;
- In alledaagse taal word die tempo waarteen arbeid verrig word (drywing), soms verkeerdelik krag genoem. Dit word in watts of perdekrag gemeet;
- Elektrisiteit word in alledaagse taal soms krag genoem;
- Die term krag word ook soms losweg gebruik vir energie.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar