- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).
Igbo ([iɡ͡boː] Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.
Asụsụ Igbo, letterlik: "Igbo-taal") is 'nIgbo Asụsụ Igbo | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nigerië | |
Gebied: | Wes-Afrika | |
Totale sprekers: | 18 miljoen | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Benue-Kongo Igbo | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nigerië | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ig | |
ISO 639-2: | ibo | |
ISO 639-3: | ibo | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.
Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Igbo" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Igbo.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar