Hierdie is 'n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers.
Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie (DA). Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat Maimane uit die amp bedank het.
# | Leier | Politieke party | Termyn | |
---|---|---|---|---|
1 | Leander Starr Jameson | Unionisteparty | 1910–1912 | |
2 | Thomas Smartt | Unionisteparty | 1912–1920 | |
3 | J. B. M. Hertzog | Nasionale Party | 1920–1924 | |
4 | Jan Smuts | Suid-Afrikaanse Party | 1924–1933 | |
vakant | 1933–1934 | |||
5 | D. F. Malan | 1934–1940 | ||
(3) | J. B. M. Hertzog | 1940 | ||
(5) | D. F. Malan | 1940–1948 | ||
(4) | Jan Smuts | Verenigde Party | 1948–1950 | |
6 | J. G. N. Strauss | Verenigde Party | 1950–1956 | |
7 | Sir De Villiers Graaff | Verenigde Party | 1956–1977 | |
8 | Nuwe Republiek Party | 1977 | ||
9 | Colin Eglin | Progressiewe Federale Party | 1977–1979 | |
10 | Frederik van Zyl Slabbert | Progressiewe Federale Party | 1979–1986 | |
(9) | Colin Eglin | Progressiewe Federale Party | 1986–1987 | |
11 | Andries Treurnicht | Konserwatiewe Party | 1987–1993 | |
12 | Ferdinand Hartzenberg | Konserwatiewe Party | 1993–1994 | |
vakant | 1994–1996 | |||
De facto | Constand Viljoen | Vryheidsfront | 1994-1996 | |
13 | F. W. de Klerk | Nasionale Party | 1996–1997 | |
14 | Marthinus van Schalkwyk | Nuwe Nasionale Party | 1997–1999 | |
15 | Tony Leon | Demokratiese Party | 1999–2000 | |
(15) | Demokratiese Alliansie | 2000–2007 | ||
16 | Demokratiese Alliansie | 2007–2009 | ||
17 | Athol Trollip | Demokratiese Alliansie | 2009–2011 | |
18 | Lindiwe Mazibuko | Demokratiese Alliansie | 2011–2014 | |
19 | Mmusi Maimane | Demokratiese Alliansie | 2014–2019 | |
20 | John Steenhuisen | Demokratiese Alliansie | 2019– |
Verwysings
- (en) The South African Constitution, deur H.J. May (3rd uitgawe 1955, Juta & Co)
- (en) Keesing's Contemporary Archives, verskeie volumes
- (en) Smuts: A Reappraisal, deur Bernard Friedman (George, Allen & Unwin 1975) ISBN 0-04-920045-3
- (en) South Africa 1982 Official Yearbook of the Republic of South Africa, gepubliseer deur Chris van Rensburg Publikasies
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar