| |||
Provinsie | Gauteng | ||
Distriksmunisipaliteit | Wesrand | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | GT481 | ||
Burgemeester | Tyrone Gray (Demokratiese Alliansie) | ||
Hoofstad | Krugersdorp | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Zoeloe | ||
Area | 1 342 km² | ||
Bevolking | 362 422 (2011) |
Die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Wesrand-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit sluit in:
- Krugersdorp
- Magaliesburg
- Munsieville
- Hekpoort
- Azaadville
- Kagiso
- Muldersdrift
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar