Neptunus was in die Romeinse mitologie die god van vars water en die see. Sy eweknie in die Griekse mitologie was Poseidon. In die Griekse tradisie was Neptunus die broer van Jupiter en Pluto; die broers het oor die drie ryke van die heelal geheers: die lug, water en onderwêreld.
Neptunus | |
---|---|
Romeinse god | |
’n Mosaïek van Neptunus, Antonio Salinas-museum, Palermo. | |
Naam | Neptunus |
Broers | Jupiter en Pluto |
Heerser van | Vars water en die see |
Griekse eweknie | Poseidon |
Uitbeeldings van Neptunus op Romeinse mosaïeke, veral dié van Noord-Afrika, is beïnvloed deur Hellenistiese konvensies.
Verwysings
- J. Toutain, Les cultes païens de l'Empire romain, vol. I (1905:378).
- Larousse Desk Reference Encyclopedia, The Book People, Haydock, 1995, p. 215.
- Raymond Bloch, "Quelques remarques sur Poseidon, Neptunus et Nethuns" in Comptes-rendus des séances de l' Académie des Inscriptions et Belles-Letres 2 1981 pp. 341–352.
- Alain Cadotte, "Neptune Africain", Phoenix 56.3/4 (Herfs/Winter 2002:330-347)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar