Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens (of dier) bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.
Bekende sielkundiges
Van die beroemde sielkundiges sluit in:
- Sigmund Freud
- Viktor Frankl
- Erik Erikson
- Henry Murray
- Jacques Lacan
- Abraham Maslow
Die moderne studie van sielkunde bestaan uit 'n hele aantal spesialisrigtings, te wete bedryfsielkunde, ontwikkelingsielkunde, sosiale sielkunde, (oorkoepelende term vir kognitiewe-en neurosielkunde), psigopatologie, fisiologiese sielkunde, psigologiese metodeleer, persoonlikheidsielkunde en dan die terapiegebaseerde rigtings: kliniese sielkunde, opvoedkundige sielkunde en voorligtingsielkunde. Die ontwikkeling van positiewe sielkunde vind neerslag in verskeie spesialisrigtings in sielkunde.
Sien ook
- Psigiatrie
- Dunning-Kruger-effek
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sielkunde.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar