'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.
Voorbeelde
Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:
- Elke hond kry sy dag.
- Haastige hond verbrand sy mond.
- Hoë bome vang die meeste wind.
- In die land van die blindes is eenoog koning.
- Kop in een mus.
- In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.
Sien ook
Eksterne skakels
Sien spreekwoord in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:
- Spreekwoorde by Wordpress
- Spreekwoorde by Wikiquote
Verwysings
- https://www.encyclo.nl/begrip/in_rep_en_roer Opgespoor en besoek op 27 Mei 2020
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar