| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Kaapse Wynland | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC024 | ||
Burgemeester | Gesie van Deventer (DA) | ||
Hoofstad | Stellenbosch | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 831 km² | ||
Bevolking | 155,733 (2011) |
Die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Franschhoek
- Jamestown, Wes-Kaap
- Kayamandi
- Klapmuts
- Kylemore
- Languedoc
- Pniel
- Robertsvlei
- Stellenbosch (setel)
- Wemmershoek
Politiek
Munisipale verkiesing 18 Mei 2011 | Uitslag in 2006 | |||
---|---|---|---|---|
Party | Stemme in % | Setels | Stemme in % | Setels |
Demokratiese Alliansie | 59,69 | 25 | 41,39 | 15 |
African National Congress | 24,93 | 11 | 42,04 | 16 |
Stellenbosch Civic Association | 6,13 | 3 | - | - |
Congress of the People | 1,96 | 1 | - | - |
National People's Party | 1,45 | 1 | - | - |
Stellenbosch People's Alliance | 1,26 | 1 | - | - |
African Christian Democratic Party | 1,13 | 1 | 4,80 | 2 |
United Democratic Movement | 0,52 | 0 | 1,91 | 1 |
Kayamandi Community Alliance | 0,36 | 0 | 2,43 | 1 |
Onafhanklike Demokrate (opgeneem in DA) | - | - | 4,47 | 2 |
Bedorwe | 2,57 | 0 | ? | 0 |
Stempersentasie (bywoning) | 62,62 | 43 | ? | 37 |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar