Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Beperk) (Engels: South African National Roads Agency, afgekort SANRAL) is 'n Suid-Afrikaanse publieke maatskappy wat verantwoordelik is vir die bestuur, instandhouding en ontwikkeling van Suid-Afrika se nasionale padnetwerk. SANRAL is in 1998 ingevolge die wet op die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap Beperk en Nasionale Paaie, wet nr. 7 van 1998, gestig. Hulle hoofkantoor is in Hatfield, Pretoria, Gauteng.
Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap | |
Tipe | Staatsmaatskappy |
---|---|
Gestig | 19 Mei 1998 |
Hoofkantoor | Hatfield, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Lot Ndlovu (voorsitter) Skhumbuzo Macozoma (hoofuitvoerendebeampte) |
Gebied bedien | Suid-Afrika |
Industrie | Padvervoer |
Dienste | Padbestuur, instandhouding en ontwikkeling |
Inkomste | R3 634 570 000 (2009):105 |
Bedryfsinkomste | R1 928 563 000 (2009):105 |
Netto inkomste | R1 012 853 000 (2009):105 |
Werknemers | 178 |
Moedermaatskappy | Regering van Suid-Afrika |
Webwerf | sanral.co.za |
e-tol
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: e-tol.
Op 3 Desember 2013 stel SANRAL 'n omstrede e-tolstelsel op die hoofweë van Gauteng in werking. Die paaie wat hierdeur geraak word is die N1, N3, N12 en die R21. Motoriste wat die paaie gebruik kan 'n e-skyfie koop of 'n dagpas aanskaf. Rekeninge word uitgestuur aan padgebruikers wat nie by SANRAL geregistreer is nie.
Sien ook
Verwysings
- "Annual Report .09" (PDF) (in Engels). Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Maart 2012. Besoek op 3 Januarie 2010.
Eksterne skakels
- (en) SANRAL se amptelike webtuiste Geargiveer 13 Junie 2012 op Wayback Machine
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar