Suid-Afrikaanse Australiërs (Engels: South African Australians) is Australiërs van óf Suid-Afrikaanse afkoms óf wat in Suid-Afrika gebore is. In 2016 was daar 162,449 mense in Australië wat in Suid-Afrika gebore is. In 2016 het 33,360 mense in Nieu-Suid-Wallis aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms. In 2016 het 118,960 mense in Australië aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms (plus 4,865 wat aanspraak maak op Afrikaner-afkoms).
Demografie
Bevolking volgens staat of gebied ()
Staat/gebied | Bevolking (afkoms) | Bevolking (geboorte) |
---|---|---|
Australiese Hoofstadgebeid | 1,525 | 2,012 |
Nieu-Suid-Wallis | 33,358 | 43,058 |
Noordelike Gebied | 664 | 889 |
Queensland | 26,699 | 40,131 |
Suid-Australië | 6,610 | 4,709 |
Tasmanië | 1,088 | 1,524 |
Victoria | 21,915 | 27,184 |
Wes-Australië | 28,984 | 41,008 |
Kaarte
-
- Nieu-Suid-Wallis.
- Queensland.
- Victoria.
Sien ook
Verwysings
- https://www.homeaffairs.gov.au/mca/files/2016-cis-south-africa.PDF
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2017. Besoek op 10 Januarie 2022.
- https://profile.id.com.au/australia/ancestry
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar