Die Rugbywêreldbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die rugbywêreldkampioen bepaal. Die kompetisie is die belangrikste en bekendste in internasionale rugby. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld, saam met die Sokker-Wêreldbeker, Olimpiese Somerspele en Krieketwêreldbeker.
Rugbywêreldbeker | |
Rugbywêreldbeker 2027 | |
Kenteken van die Rugbywêreldbeker | |
Sportsoort | Rugby |
---|---|
Gestig | 1987 |
Eienaar | Wêreldrugby |
Inwydingseisoen | Rugbywêreldbeker 1987 |
Deelnemende lande | wêreldwyd |
Aantal spanne | 20 (24 vanaf 2027) |
Mees onlangse kampioen | Suid-Afrika (2023) |
Verwante kompetisies | (Wêreldrugby o/20-kampioenskap) en (Wêreldrugby o/20-trofee) |
Daar is slegs plek vir 20 spanne (24 vanaf 2027) spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die drie beste spanne van elke poel van die vorige toernooi kwalifiseer regstreeks vir die volgende toernooi.
In die nege kampioenskappe wat al aangebied is, het vier lande die titel al ingepalm. Suid-Afrika het al ’n rekord van vier keer gewen, gevolg deur Nieu-Seeland drie keer, Australië twee keer en Engeland een keer.
Die eerste rugbywêreldbeker het in 1987 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Die mees onlangse toernooi is in 2023 in Frankryk gehou. Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2027 in Australië aangebied word. Suid-Afrika is tans die wêreldkampioen.
Uitslae
Jaar | Gasheerland(e) | Eindstryd | Derde plek | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wenner | Telling | Naaswenner | Derde plek | Telling | Vierde plek | Deelnemende lande | ||||
1987 Oorsig | Australië & Nieu-Seeland | Nieu-Seeland | 29 – 9 | Frankryk | Wallis | 22 – 21 | Australië | 16 | ||
1991 Oorsig | Engeland, Frankryk, Ierland, Skotland & Wallis | Australië | 12 – 6 | Engeland | Nieu-Seeland | 13 – 6 | Skotland | 16 | ||
1995 Oorsig | Suid-Afrika | Suid-Afrika | 15 – 12 (e.t.) | Nieu-Seeland | Frankryk | 19 – 9 | Engeland | 16 | ||
1999 Oorsig | Engeland, Frankryk, Ierland, Skotland & Wallis | Australië | 35 – 12 | Frankryk | Suid-Afrika | 22 – 18 | Nieu-Seeland | 20 | ||
2003 Oorsig | Australië | Engeland | 20 – 17 (e.t.) | Australië | Nieu-Seeland | 40 – 13 | Frankryk | 20 | ||
2007 Oorsig | Frankryk | Suid-Afrika | 15 – 6 | Engeland | Argentinië | 34 – 10 | Frankryk | 20 | ||
2011 Oorsig | Nieu-Seeland | Nieu-Seeland | 8 – 7 | Frankryk | Australië | 21 – 18 | Wallis | 20 | ||
2015 Oorsig | Engeland & Wallis | Nieu-Seeland | 34 – 17 | Australië | Suid-Afrika | 24 – 13 | Argentinië | 20 | ||
2019 Oorsig | Japan | Suid-Afrika | 32 – 12 | Engeland | Nieu-Seeland | 40 – 17 | Wallis | 20 | ||
2023 Oorsig | Frankryk | Suid-Afrika | 12 – 11 | Nieu-Seeland | Engeland | 26 – 23 | Argentinië | 20 | ||
2027 Oorsig | Australië | 24 | ||||||||
2031 Oorsig | Verenigde State | 24 |
Statistiek
Nasie | Wêreldkampioen | Naaswenner | Derde plek | Vierde plek | Kwarteindrondte | Top-8-verskynings |
---|---|---|---|---|---|---|
Suid-Afrika | 4 (1995, 2007, 2019, 2023) | 0 | 2 (1999, 2015) | 0 | 2 (2003, 2011) | 8 |
Nieu-Seeland | 3 (1987, 2011, 2015) | 2 (1995, 2023) | 3 (1991, 2003, 2019) | 1 (1999) | 1 (2007) | 10 |
Australië | 2 (1991, 1999) | 2 (2003, 2015) | 1 (2011) | 1 (1987) | 3 (1995, 2007, 2019) | 9 |
Engeland | 1 (2003) | 3 (1991, 2007, 2019) | 1 (2023) | 1 (1995) | 3 (1987, 1999, 2011) | 9 |
Frankryk | 0 | 3 (1987, 1999, 2011) | 1 (1995) | 2 (2003, 2007) | 4 (1991, 1995, 2019, 2023) | 10 |
Wallis | 0 | 0 | 1 (1987) | 2 (2011, 2019) | 4 (1999, 2003, 2015, 2023) | 7 |
Argentinië | 0 | 0 | 1 (2007) | 2 (2015, 2023) | 2 (1999, 2011) | 5 |
Skotland | 0 | 0 | 0 | 1 (1991) | 6 (1987, 1995, 1999, 2003, 2007, 2015) | 7 |
Ierland | 0 | 0 | 0 | 0 | 8 (1987, 1991, 1995, 2003, 2011, 2015, 2019, 2023) | 8 |
Fidji | 0 | 0 | 0 | 0 | 3 (1987, 2007, 2023) | 3 |
Samoa | 0 | 0 | 0 | 0 | 2 (1991, 1995) | 2 |
Japan | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 (2019) | 1 |
Kanada | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 (1991) | 1 |
Eerste deelnames
1987 | Argentinië | Australië | Engeland | Fidji |
Frankryk | Ierland | Italië | Japan | |
Kanada | Nieu-Seeland | Roemenië | Skotland | |
Tonga | Verenigde State | Wallis | Zimbabwe | |
1991 | Samoa | |||
1995 | Ivoorkus | Suid-Afrika | ||
1999 | Namibië | Spanje | Uruguay | |
2003 | Georgië | |||
2007 | Portugal | |||
2011 | Rusland | |||
2015 | geen | |||
2019 | geen | |||
2023 | Chili | |||
2027 | n.v.t. | |||
2031 | n.v.t. |
Sien ook
- (Wêreldrugby o/20-kampioenskap), vir juniorspelers
- (Wêreldrugby o/20-trofee), vir juniorspelers
Verdere leesstof
- (en) Tony Collins (2008). "'The First Principle of Our Game': The rise and fall of amateurism: 1886–1995". In Greg Ryan (red.). The Changing Face of Rugby: The Union Game and Professionalism since 1995. Cambridge Scholars Publishing. ISBN 978-1-84718-530-3.
- (en) Gerald Davies (2004). The History of the Rugby World Cup. Sanctuary Publishing Ltd. ISBN 1-86074-602-0.
- (en) Nick Farr-Jones (2003). Story of the Rugby World Cup. Australian Post Corporation. ISBN 0-642-36811-2.
- (en) Grant Harding; David Williams (2000). The Toughest of Them All: New Zealand and South Africa: The Struggle for Rugby Supremacy. Auckland, Nieu-Seeland: Penguin Books. ISBN 978-0-14-029577-1.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - (en) Gerard John Martin (2005). The Game is not the Same – a History of Professional Rugby in New Zealand. Auckland Universiteit van Technologie.
- (en) Lance Peatey (2011). In Pursuit of Bill: A Complete History of the Rugby World Cup. New Holland Publishers. ISBN 978-1-74257-191-1.
- (en) Kyle Phillpots (2000). The Professionalisation of Rugby Union. Universiteit van Warwick.
- (en) Peter Williams (2002). "Battle Lines on Three Fronts: The RFU and the Lost War Against Professionalism". The International Journal of the History of Sport. 19 (4): 114–136. doi:10.1080/714001793.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rugbywêreldbeker. |
- (en) (es) (fr) (ja) Amptelike webwerf
- (en) Amptelike webtuiste van Wêreldrugby
- (en) "Rugby Union World Cup". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Mei 2022.
Rugbywêreldbeker | |||
---|---|---|---|
Australië / Nieu-Seeland 1987 • Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1991 • Suid-Afrika 1995 • Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1999 • Australië 2003 • Frankryk 2007 • Nieu-Seeland 2011 • Engeland / Wallis 2015 • Japan 2019 • Frankryk 2023 • Australië 2027 • Verenigde State 2031 |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar