'n Webbediener (Engels: Webserver) is 'n rekenaarprogram wat via 'n netwerk versoeke vir dokumente ontvang, dit dan opsoek, en aan die kliënte wat die dokumente versoek het aanstuur. Die kliënte is meestal webblaaiers en aflaaiprogramme. Die versoek aan die webbediener geskied volgens die HTTP-protokol.
Die dokumente wat deur 'n webbediener gelewer word kan vanaf verskillende bronne bekom kom: dit kan van 'n lokale lêer gelees word, of selfs die afvoer van 'n ander rekenaarprogram aanstuur. Die webbediener kommunikeer met ander programme deur byvoorbeeld die (Common Gateway Interface) te gebruik. So 'n program kan moontlik 'n databasis raadpleeg om op die plek vir die kliënt 'n unieke en vars dokument voor te berei.
Soorte webbedieners
Die twee webbedieners wat meeste gebruik word is Apache en IIS. Hier volg 'n (onvolledige) lys van webbedieners:
- van
- (IIS) van Microsoft
- van Sun Microsystems (voorheen iPlanet / Enterprise)
- , 'n ligtegewig oopbron webbediener
- , een van die eerste webservers
- van Microsoft (onderdeel van Windows 95 en 98)
- (oopbron applikasiebediener, geskryf in Python)
- van IBM Lotus
- van BugHunter
- (freeware, Nederlands)
- , HTTP File Server, veral bedoel vir die deling van lêers
Eksterne skakels
- Web server survey van Netcraft, wat die maandelikse markaandeel toon.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar