- Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos.
- Die kompasroos dui 32 rigtings aan. 'n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en die benaming word hieronder aangetoon:
Grade | Afkorting | Rigtingnaam |
---|---|---|
0 | N | Noord |
11¼ | NNNO | Noord-ten-ooste |
22½ | NNO | Noord–noordoos |
33¾ | ONNO | Noordoos-ten-noorde |
45 | NO | Noordoos |
56¼ | NONO | Noordoos-ten-ooste |
67½ | ONO | Oos–noordoos |
78¾ | OONO | Oos-ten-noorde |
90 | O | Oos |
101¼ | OOSO | Oos-ten-suide |
112½ | OSO | Oos–suidoos |
123¾ | SOSO | Suidoos-ten-ooste |
135 | SO | Suidoos |
146¼ | OSSO | Suidoos-ten-suide |
157½ | SSO | Suid–suidoos |
168¾ | SSSO | Suid-ten-ooste |
180 | S | Suid |
191¼ | SSSW | Suid-ten-weste |
202½ | SSW | Suid–suidwes |
213¾ | WSSW | Suidwes-ten-suide |
225 | SW | Suidwes |
236¼ | SWSW | Suidwes-ten-weste |
247½ | WSW | Wes–suidwes |
258¾ | WWSW | Wes-ten-suide |
270 | W | Wes |
281¼ | WWNW | Wes-ten-noorde |
292½ | WNW | Wes–noordwes |
303¾ | NWNW | Noordwes-ten-weste |
315 | NW | Noordwes |
326¼ | WNNW | Noordwes-ten-noorde |
337½ | NNW | Noord–noordwes |
348¾ | NNNW | Noord-ten-weste |
360 | N | Noord |
Windrigtings | |||
---|---|---|---|
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar