Die Leeu (Lat: Leo) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Julie en 22 Augustus gebore is. Dit is die vyfde teken van die Diereriem.
Die Leeu is een van die drie en vier . Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die van die Sjinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Leeu is Son.
Leeus kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander vuurtekens, Ram en Boogskutter, asook met Tweelinge en Weegskale.
Agtergrond
Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Leeuw (astrologie)
- Theodora Lau, The Handbook of Chinese Horoscopes, pxxvii, Souvenir Press, Londen, 2005
Eksterne skakels
- Die Leeu in diepte
- Novareinna.com oor die Leeu Geargiveer 5 Februarie 2009 op Wayback Machine
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar