Exeter is 'n stad in die suidweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), in die graafskap van Devon. Die stad het 'n bevolking van 122 400 in 2007. Daar is ook 21 plekke in die Verenigde State van Amerika en een in Kanada wat na Exeter genoem is. Die Universiteit van Exeter is ook hier geleë.
Exeter | |
---|---|
Ligging van Exeter in die VK | Ligging in Devon |
Exeter Katedraal | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Devon |
Koördinate | 50°43′N 3°32′W / 50.717°N 3.533°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 47.04 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2017) | 128 900 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 400/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | BST (GMT+1) |
Burgemeester | Lesley Robson |
Amptelike Webwerf | www.exeter.gov.uk |
Geskiedenis
Daar was 'n Romeinse stad genoem Isca Dumnoniorum in die gebied van huidige Exeter en was die grootste Romeinse stad in die suidweste van Engeland. Later was daar 'n dorp aan die genoem Escanceaster, wat nou die huidige Exeter is.
Exeter se Sandy Park was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Demografie
Exeter is een van die grootste stede in die suidweste van Engeland. In 2007 was 97,5% van sy bevolking Blankes, 1,4% Indiërs, 0,4% Swartes, 0,6% Chinese, en 0,1% ander.
Besienswaardighede in Exeter | |||||||||
Susterstede
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar