- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tibettane.
Tibettaans (ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,2 miljoen mense in Tibet (Volksrepubliek China), Bhoetan, Nepal en Indië gepraat word. Tibettaans is die amptelike taal van die outonome gewes Tibet en is verwant aan Dzongkha, die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Vir die transliterasie van die Tibettaanse skrif word oorwegend die Wylie-transliterasie gebruik.
Tibettaans ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Volksrepubliek China Bhoetan Nepal Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,2 miljoen | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Tibettaans | |
Skrifstelsel: | ||
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Tibet (Volksrepubliek China) | |
Gereguleer deur: | Komitee vir die Standaardisering van die Tibettaanse taal | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | bo | |
ISO 639-2: | bod | |
ISO 639-3: | bod | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tibetan, Central". Ethnologue. Besoek op 7 Julie 2024.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tibettaans.
- (en) "Tibetan language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Julie 2024.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar