Jeppesrif (Engels: Jeppes Reef) is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die grenspos is bykans by die noordelikste punt van Eswatini. Die grenspos is bekend as Matsomo aan die Swazikant. Die R570 hoofpad verbind die grenspos met die N4 nasionale pad.
Jeppesrif Jeppes Reef | |
---|---|
Grenspos by Jeppesrif | |
Jeppesrif Jeppesrif se ligging in Mpumalanga | |
Koördinate: 25°43′12″S 31°28′37″O / 25.72000°S 31.47694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Nkomazi |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,46 km2 (2,88 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 12 589 |
• Digtheid | 1 688/km2 (4 370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.7% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 96.5% |
• Ander | 3.5% |
Suid-Afrika | Eswatini | |
---|---|---|
Grensposnaam | Jeppesrif | |
Streek | Mpumalanga | |
Pad | R570 | |
Koördinate | 25°45′03″S 31°28′03″O / 25.7507°S 31.4676°O | 25°45′03″S 31°28′03″O / 25.7507°S 31.4676°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 13 781 0382 | |
Faksnommer | +27 (0) 13 781 0383 | |
Besigheidsure – Reisigers | 07:00 – 20:00 | 07:00 – 20:00 |
Besigheidsure – Algemeen | 08:00 – 16:00 |
Sien ook
- Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
- "Hoofplek Jeppesrif". Sensus 2011.
- Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 978-1-77007-751-5
- Mapstudio Tourist Map. Mpumalanga'Lowveld. ISBN 1-86809-653-X
- (en) Webblad – South African Ports of Entry
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar