Die Toearegtale (ⵜⴰⵎⴰⵌⴰⵆ, Tamasjek/Tamajak/Tamahak) is 'n taalgroep van nou verwante Berbertale en -dialekte. Hulle word deur die inheemse Toearegs in die Saharawoestyn van Mali, Niger, Algerië, Libië en Burkina Faso gebesig. Soms word dit as een taal beskou wat uit aparte dialekte bestaan, aangesien almal onderling verstaanbaar is. Van die Toearegtale word met die Tifinagh-skrif, die Arabiese of die Latynse alfabet geskryf.
Toearegtale ⵜⴰⵎⴰⵌⴰⵆ, Tamasjek/Tamajak/Tamahak | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Saharawoestyn |
Genetiese klassifikasie: | Afro-Asiaties Berber Toearegtale |
Onderafdelings: | Tamahak Tamasjek Aïr Tamajek Tawellemmet |
Verspreiding van Toearegtale |
Die Toearegtale word in die volgende vier dialekte/tale ingedeel:
- Noordelike Toeareg
- Tamasjek/Tahaggart (Tămahăqq/Tăhăggart, Algerië, Libië, Niger, 62 000)
- Suidelike Toeareg
- Tamasjek (Tămášăqq, Mali, Burkina Faso, 280 000)
- Tamasjek/Tayart (Tămášăqq, Niger, 250 000)
- Tamasjek/Tawallammat (Tawəlləmmətt, Niger, 640 000)
Eksterne skakels
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tamasheq". Ethnologue. Besoek op 30 Augustus 2020.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar