Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Telugu తెలుగు telugu | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [t̪el̪uɡu] | |
Gepraat in: | Indië Suid-Afrika | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 75 miljoen (moedertaal) 5 miljoen (tweede taal) | |
Taalfamilie: | Drawidies Suid Suid-Sentraal Telugu-tale Telugu | |
Skrifstelsel: | ||
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | te | |
ISO 639-2: | tel | |
ISO 639-3: | tel | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sien ook
- Telugu Wikipedia
Verwysings
- Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Telugu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
- (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Telugu.
- (en) "Telugu language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Augustus 2018.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar