Vancouver-eiland (Engels: Vancouver Island), die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 32 100 km². Dit is die grootste eiland langs die weskus van die Amerikas en die grootste eiland oos van Nieu-Seeland. Die eiland is net noordwes van die grens tot die Verenigde State, die stad Seattle en net wes van die stad Vancouver geleë. Dit maak deel uit van die Kanadese provinsie Brits-Columbië en is genoem na die Britse offisier en ontdekker . Victoria, die hoofstad van die provinsie, is in die suidooste van die eiland geleë. Alhoewel die suide van die eiland suid van die 49ste Lengtegraad, wat in die westelike Noord-Amerika die grens tussen die Verenigde State en Kanada vorm, behoort die hele eiland volgens die Oregon-kompromie aan Kanada.
Vancouver-eiland Inheemse naam: Vancouver Island | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Vancouver-eiland | |
Geografie | |
Ligging | Weskus van Kanada, Stille Oseaan |
Koördinate | 49°30′N 125°30′W / 49.500°N 125.500°W |
Oppervlakte | 32 099,98 vk km |
Hoogste punt | Golden Hinde 2 200 m |
Administrasie | |
Kanada | |
Provinsie | Brits-Columbië |
Hoofstad | Victoria |
Grootste stad | Victoria (80 032) |
Demografie | |
Bevolking | 759 336 |
Die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van Kanada |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vancouver-eiland.
- (en) "Vancouver Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
- (en) "Vancouver Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar