Tilburg is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë tussen Breda en Eindhoven. Die munisipale gebied het sowat 208 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 89 km². Tilburg het 'n universiteit die Universiteit van Tilburg (UvT) of in Engels Tilburg University en 'n professionele sokkerspan, Willem II, wat in die Koning Willem II-stadion speel.
Tilburg | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Paleis-Raadhuis van Tilburg | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Tilburg-munisipaliteit in Noord-Brabant | |
Koördinate: 51°33′00″N 5°05′00″O / 51.55000°N 5.08333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Theo Weterings (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 88,79 km2 (34,28 vk. myl) |
• Land | 87,01 km2 (33,59 vk. myl) |
• Water | 1,78 km2 (0,69 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 207 510 |
• Digtheid | 2 337,1/km2 (6 053/vk. myl) |
Poskode | 5000-5049 |
Skakelkodes | 013 |
Webwerf | www.tilburg.nl |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tilburg. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar