Die Wes-Friese Eilande (Nederlands: Nederlandse Waddeneilanden, Fries: Nederlânske Waadeilannen) behoort aan die Nederlandse Waddesee-eilande. Hulle lê tussen die Noordsee in die weste en die Eems-rivier in die ooste.
Daar is 16 eilande/sandplate, wat altyd droog bly:
Wes-Friese Eilande | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Eiland / sandplaat | Bewoon | Oppervlak (km²) | Inwoners (2022) | Hoogste punt | Munisipaliteit | Provinsie |
Ameland | eiland | ja | 59,11 | 3 755 | 24 m | Ameland | Friesland |
sandplaat | nee | 0,10 | Terschelling | Friesland | |||
sandplaat | nee | 0,01 | Noardeast-Fryslân | Friesland | |||
eiland | nee | 0,50 | Terschelling | Friesland | |||
/ Razende Bol | sandplaat | nee | 7,00 | Texel | Noord-Holland | ||
sandplaat | nee | 0,30 | Vlieland | Friesland | |||
sandplaat | nee | 0,90 | Noardeast-Fryslân | Friesland | |||
sandplaat | nee | 0,50 | Terschelling | Friesland | |||
eiland | nee | 2,25 | Het Hogeland | Groningen | |||
eiland | nee | 6,50 | Het Hogeland | Groningen | |||
Schiermonnikoog | eiland | ja | 40,76 | 944 | 20 m | Schiermonnikoog | Friesland |
sandplaat | nee | 0,84 | Het Hogeland | Groningen | |||
Terschelling | eiland | ja | 84,16 | 4 964 | 31 m | Terschelling | Friesland |
Texel | eiland | ja | 155,00 | 13 690 | 15 m | Texel | Noord-Holland |
Vlieland | eiland | ja | 38,85 | 1 196 | 45 m | Vlieland | Friesland |
sandplaat | nee | 0,40 | Het Hogeland | Groningen | |||
Totaal | 397,18 | 24 549 | |||||
Digtheid | 62 |
Verwysings
- Oppervlak by hoogwater.
- "Waddenzee.nl (vir onbewoon)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2022. Besoek op 5 Mei 2022.
Eksterne skakels
- Kaart van die Wes-Friese Eilande, OpenStreetMap
- Onbewoonde eilanden en Zandplaten in het Waddengebied, WaddenZee.nl
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar