| |||||
Ligging van Trentino-Suid-Tirol in Italië | |||||
Kaart van Trentino-Suid-Tirol | |||||
Amptelike tale | Duits, Ladinies, Italiaans | ||||
Hoofstad | Trient | ||||
Grootste stad | Trient | ||||
Eerste Minister | |||||
Oppervlakte - Totaal | 13 606,87 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (2009) - Bevolkingsdigtheid | 1 028 260 75,6/vk km |
Trentino-Suid-Tirol (Duits: Trentino-Südtirol, Italiaans: Trentino-Alto Adige, Ladinies: Trentin-Südtirol) is 'n outonome gewes in die noorde van Italië wat in die noorde aan Oostenryk en in die noordweste aan Switserland grens. Trentino-Suid-Tirol het 1 028 260 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 13 606,87 km².
Die hoofstad en grootste stad is Trient en de facto ook Bozen. Die amptelike tale is Duits, Ladinies en Italiaans. Trentino-Suid-Tirol was voor 1918 'n deel van Tirol in Oostenryk-Hongarye en is sedert die oorgawe van Oostenryk 'n outonome gewes van Italië. Trentino-Suid-Tirol bestaan uit die twee outonome provinsies Trentino en Suid-Tirol.
Provins | Vlag | Wapen | Hoofstad | Bevolking | Oppervlakte | Digte |
---|---|---|---|---|---|---|
Suid-Tirol | Bolzano | 503 434 | 7 399,97 | 68,03 | ||
Trentino | Trient | 524 826 | 6 206,90 | 84,56 | ||
Trentino-Suid-Tirol | Trient | 1 028 260 | 13 606,87 | 75,57 |
Eksterne skakels
- Kimbriese taaleilande
- (de) Der Westen, 29 Augustus 2014: Am Rande der Alpen lebt die zimbrische Sprache weiter
Administratiewe streke van Italië | |
---|---|
Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • (Marche) • • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • • Veneto |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar