Galeshewe is 'n groot, oorwegend swart township van Kimberley in die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit.
Galeshewe | |
---|---|
Galeshewe Galeshewe se ligging in Noord-Kaap | |
Koördinate: 28°43′0″S 24°43′30″O / 28.71667°S 24.72500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Sol Plaatje |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,24 km2 (5,88 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 107 920 |
• Digtheid | 7 081/km2 (18 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 7.3% |
• Swart mense | 92.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 56.8% |
• Afrikaans | 24.9% |
• Xhosa | 8.1% |
• Sotho | 3.4% |
• Ander | 6.7% |
Poskode (strate) | 8345 |
Poskode (posbusse) | 8330 |
Die township het 'n inwonertal van 107 920; byna die helfte van die inwoners van Sol Plaatje woon in Galeshewe.
Verwysings
- "Hoofplek Galeshewe". Sensus 2011.
Sien ook
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar