Hierdie artikel handel oor die rivier in Noordwes. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier (dubbelsinnig)
Mooirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Vaalrivier |
Oorsprong | Suidoos van Koster |
Sytak -links | Loopspruit |
Sytak -regs | Wonderfonteinspruit |
Monding | Vaalrivier by Stilfontein |
Monding-hoogte | 1305 |
Mooirivier | |
Koördinate: 26°52′28″S 26°57′6″O / 26.87444°S 26.95167°O |
Die Mooirivier is 'n takrivier van die Vaalrivier in Noordwes, Suid-Afrika.
Oorsprong
Die Mooirivier ontspring naby Koster en vloei suidwaarts. Gedurende sy afvloei vul dit die Klerkskraaldam, Boskopdam en die Potchefstroomdam. Buite Potchefstroom swenk die rivier suidweswaarts voordat dit in die Vaalrivier uitmond op die grens met die Vrystaat, ongeveer 15 km oos van Stilfontein.
Sy hoofsytakke is die Wonderfonteinspruit en die Loopspruit, asook die Brakspruit.
Die water in die Mooirivier en sy store is erg besoedel met swaarmetale as gevolg van goud- en uraan-mynontginning in die rivierbekken.
Verwysings
- Mooirivier se monding
- Swaarmetale (Cd, Pb, Cu, Zn) in moddervisse en sediment van drie hardewaterdamme in die Mooirivier opvanggebied
- Radioaktiwiteit moniteringsprogram - Mooirivier opvanggebied
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar