Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika, op die N2 nasionale pad na Port Edward.
Bizana | |
---|---|
Bizana Bizana se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Alfred Nzo |
Munisipaliteit | Winnie Madikizela-Mandela |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,13 km2 (9,32 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 7 974 |
• Digtheid | 330/km2 (900/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 98.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 90.3% |
• Zoeloe | 3.2% |
• Engels | 2.8% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4800 |
Poskode (posbusse) | 4800 |
Skakelkode | 039 |
Geskiedenis
Die dorpie het ontstaan toe die eerste magistraatkantoor in 1894 by sowat 6 km hiervandaan gebou is. Dit is later verskuif na Bizana. Die naam mbizana beteken 'klein potjie' in Xhosa. Dit verwys na die holte waarin die dorp geleë is.
Distrik
Die distrik is 2 000km2 groot. Veeboerdery, mielieverbouing en bosbou is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.
Bekende Boorlinge
- - Oos-Kaap MEC vir Publieke Werke
- Oliver Tambo, anti-apartheid aktivis.
- Winnie Madikizela-Mandela, Nelson Mandela se tweede vrou.
- - sokkerspeler
Sien ook
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995 ISBN 1-86842-026-4
Verwysings
- "Hoofplek Bizana". Sensus 2011.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar