Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat. Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts.
Nuusberigte kan bestaan uit:
- Moord, roof en ander kriminele bedrywe
- Skermutselinge, oorloë en opstande
- Politiek
- Natuurrampe
- Tegnologiese uitvindsels
- Sport
- Finansies en markaanwysers
- Feesvieringe
- Afsterwes en geboortes
- Weervoorspelling
Daar bestaan verskeie nuuskanale op satelliettelevisie of kabeltelevisie wat heeldag lank nuus weergee, soos , CNN, , Al Jazeera en . Daar bestaan ook verskeie , soos Time en Newsweek.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir nuus.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar