UTC-04:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Die mees oostelike punt van die sone lê in sentraal-Brasilië; die mees westelike punt aan die kus van die (Chili).
Aruba en die voormalige Nederlandse Antille lê in die sone. Die tydsone is dus naas UTC+1 een van die twee tydsones van die Koninkryk der Nederlande.
Venezuela verlaat op 9 Desember 2007 hierdie tydsone en stel die unieke sone UTC-4:30 in werking.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar