'n Leër is die gedeelte van 'n land se weermag wat op die grond veg. Dus 'n landmag, in teenstelling met 'n lugmag of 'n seemag (vloot genoem).
'n Leër kan uit soldate te voet (infanterie) en soldate te perd (kavallerie) bestaan. Sedert die 14de eeu is vuursteun (artillerie) bygevoeg. Ná die Eerste Wêreldoorlog is perde nie meer in gevegte ontplooi nie. Hul taak is hoofsaaklik deur tenks en pantservoertuie oorgeneem, wat die moderne kavallerie vorm.
Sien ook
- Suid-Afrikaanse Leër
- Amerikaanse Leër
- Britse Leër
- Grondmagte van die Russiese Federasie
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leër.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir leër.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar