Die Oegriese tale is 'n tak van die Fins-Oegriese taalfamilie. Dit sluit drie tale in naamlik Hongaars, en die twee Ob-Oegriese tale Ostjaaks en Wogoels. Die tale se gemeenskaplike oorsprong, Proto-Oegries het waarskynlik tussen 4000 v.C. en 200 v.C ontstaan toe Fins-Oegries in Oegries en Fins-Permies verdeel het. Dit is in Westelike Siberië, oos van die Oeralgebergte gepraat.
Oegriese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Hongarye Westelike Siberië |
Genetiese klassifikasie: | Oeraals Fins-Oegries Oegriese tale |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Oegriese tale |
Verwysings
- Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, bl. 831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045
- Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, bl. 842
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oegriese tale.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar