1367 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1362 | 1363 | 1364 | 1365 | 1366 | ◄ 1367 ► | 1368 | 1369 | 1370 | 1371 | 1372 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Slag van Nájera | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1367 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Die eerste klip-Kremlin in Moskou word voltooi onder die bewind van Dmitri Donskoi.
- Die Duitse stad Hamburg weier om by die en hulle stryd teen die Koninkryk van Denemarke aan te sluit.
- 12 Mei – Pous Urbanus V stel Guillaume d”Aigrefeuille die Jongere, aan as kardinaal priester van St. Étienne by Mont Cœlius.
- 16 Oktober – Pous Urbanus V en sy hofhouding skuif van Avignon na Rome ná die pousdom daar sewentig in ballingskap verkeer het. Die skuif duur slegs 'n bietjie meer as 2 jaar.
- Die Slag van Nájera
Geboortes
- 6 Januarie – Richard II, koning van Engeland († 1400)
Sterftes
- Koning
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar