1448 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1443 | 1444 | 1445 | 1446 | 1447 | ◄ 1448 ► | 1449 | 1450 | 1451 | 1452 | 1453 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1448 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- Die word gestig deur Pous Nicolaas V.
- word vir die eerste van drie keer Prins van , en heers vir twee maande.
- 6 Januarie – Die afsterwe van Christoffel van Beiere, koning van Denemarke, Swede en Noorweë, sonder 'n opvolger los al drie hierdie trone leeg. volg hom op in Swede en Noorweë , en Christiaan I in Denemarke.
- 16 Februarie – Pous Nicolaas V bevorder Antonio Cerdá y Lloscos, aartsbiskop van Messina, tot kardinaal.
- 17 Februarie – Pous Nicolaas V sluit die konkordaat van Wenen met Frederik III van Duitsland.
- 20 Desember – Pous Nicolaas V stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy halfbroer Filippo Calandrini.
Geboortes
- 31 Oktober – Johannes VIII Palaiologos, die tweede laaste keiser van die Bisantynse Ryk (* 1392)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar