1612 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1607 | 1608 | 1609 | 1610 | 1611 | ◄ 1612 ► | 1613 | 1614 | 1615 | 1616 | 1617 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1612 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1612 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- 12 Maart – Alessandro Ludovisi (later Pous Gregorius XV) word aartsbiskop van Bologna.
Geboortes
- 15 Februarie – Paul Chomedey de Maisonneuve, Franse leëroffisier († 1676)
- 22 Februarie – , 2de Graaf van Bristol, Engelse Staatsman
- 23 Junie – , Belgiese Wiskundige
- 26/27 Julie – Murat IV, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1640)
- 28 Augustus – Marcus Zuerius van Boxhorn, Nederlandse geleerde en taalkundige († 3 Oktober 1653)
Sterftes
- 20 Januarie – , Heilige Romeinse Keiser.
- 17 Februarie – Patriarg Hermogenes van Moskou, Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1530)
- 11 April – , Vlaamse geskiedkundige
- 12 September – Wasili IV van Rusland, tsaar van Rusland (* 1552)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar