1642 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1637 | 1638 | 1639 | 1640 | 1641 | ◄ 1642 ► | 1643 | 1644 | 1645 | 1646 | 1647 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1642 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1642 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 42ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 18 Mei – Stigting van Montréal (Notre-Dame de Ville-Marie de Montréal).
- 22 Augustus – Die Engelse Burgeroorlog begin.
- 24 November – Abel Tasman lei die eerste Europese ontdekkingstog om Tasmanië te bereik.
- 13 Desember – Abel Tasman bereik as eerste Europeër Nieu-Seeland.
- Rembrandt van Rijn voltooi Die Nagwag.
Geboortes
- 2 Januarie – Mehmet IV, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1693)
- 15 April – Süleyman II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1691)
Sterftes
- 8 Januarie – Galileo Galilei, 'n Italiaanse fisikus, wiskundige, sterrekundige en filosoof (* 1564).
- 30 April – Dmitri Pozjarski, Russiese prins van die Rjoerik-dinastie (* 1577).
- 4 Desember – Kardinaal de Richelieu, Franse kardinaal en staatsman (* 1585).
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar