<< | April 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | ||||
Al die dae |
20 April is die 110de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (111de in skrikkeljare). Daar volg nog 255 dae.
Gebeure
- 1455 – Pous Callixtus III word gekroon deur kardinaal Prospero Colonna.
- 1499 – Swabiese oorlog: Veldslag van Frastenz. Die troepe van die Switserse Bondgenootskap siëvier oor die Oostenrykers.
- 1546 – Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV) word tot biskop gewy.
- 1657 – Jode van New Amsterdam (later New York Stad) verkry vryheid van geloof.
- 1862 – Die eerste pasteurisasietoets word voltooi deur Louis Pasteur en Claude Bernard.
- 1902 – Pierre en Marie Curie isoleer radium.
- 1917 – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII) word titulêr aartsbiskop van Sardes en nuntius in Duitsland.
- 1926 – Western Electric en Warner Bros. kondig Vitaphone aan, 'n proses om klank by film te voeg.
- 1968 – 'n Suid-Afrikaanse Lugdiens Boeing 707, SAL Vlug 228, val tydens opstyging vanaf Windhoek, Suidwes-Afrika en 123 sterf.
- 1972 – Die ruimtetuig Apollo 16 land op die maan.
- 1994 – Suid-Afrika se nuwe nasionale vlag word in die Staatskoerant afgekondig en in gebruik geneem.
- 2001 – Die beweging teen globalisering hou 'n beraad en groot betoging teen die Vrye handelarea van die Amerikas-beraad in Quebecstad, Quebec.
- 2010 – Die Deepwater Horizon-oliestorting vind plaas in die Golf van Meksiko.
Geboortes
- 571 – Profeet Mohammed (P.B.U.H.) (waarskynlik) († 634).
- 1749 – Jacob Abraham de Mist, staatshoof van die Bataafse Republiek en kommissaris-generaal van die Kaapkolonie († 1823).
- 1808 – Charles Louis Napoleon Bonaparte, keiser en bekend as Napoleon III van Frankryk († 1873).
- 1865 – Louis Mann, Amerikaanse akteur († 1931).
- 1889 – Adolf Hitler, Duitse politikus en diktator († 1945).
- 1893 – Joan Miró, Spaans-Katalaanse skilder († 1983).
- 1893 – Harold Lloyd, Amerikaanse akteur († 1971).
- 1922 – Klaas Steytler, Suid-Afrikaanse skrywer († 1998).
- 1927 – Chris Heunis, Suid-Afrikaanse regter, politikus, lid van die Nasionale Party († 2006).
- 1939 – Gro Harlem Brundtland, politikus en Eerste Minister van Noorweë.
- 1941 – Ryan O'Neal, Amerikaanse akteur (s. 2023).
- 1943 – Edie Sedgwick, Amerikaanse aktrise († 1971).
- 1949 – Jessica Lange, Amerikaanse aktrise.
- 1955 – Hans-Peter Künzi, navorser in topologie en kategorieteorie in die wiskundedepartement aan die Universiteit van Kaapstad († 2020).
- 1964 – Andy Serkis, Engelse akteur.
- 1976 – Joey Lawrence, Amerikaanse akteur.
- 1983 – Miranda Kerr, Australiese model en sakevrou.
- 1991 – Marieke Lucas Rijneveld, Nederlandse skrywer en wenner van die Bookerprys in 2020.
Sterftes
- 1164 – Teenpous Victor IV (Octavianus) (*1095).
- 1314 – Pous Clemens V, die 195ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1264).
- 1893 – Jan Viljoen, pionier, soldaat en jagter (* 1812).
- 1912 – Bram Stoker, Ierse skrywer (* 1847).
- 1947 – Christiaan X van Denemarke, latere koning van Denemarke en koning van Ysland (* 1870).
- 1984 – Fred le Roux, Afrikaanse joernalis, lektor en redakteur (* 1913)
- 1992 – Benny Hill, Engelse komediant (* 1924).
- 2001 – Giuseppe Sinopoli, Italiaanse komponis, arts en antropoloog (* 1946).
- 2016 – Victoria Wood, Britse aktrise (* 1953).
- 2021 – Idriss Déby, president van Tsjaad (* 1952).
- 2022 – Robert Morse, Amerikaanse akteur (* 1931).
- 2024 – Andrew Davis, Engelse dirigent (* 1944).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar