<< | Augustus 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Al die dae |
25 Augustus is die 237ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (238ste in skrikkeljare). Daar volg nog 128 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 608 – Pous Bonifatius IV volg Pous Bonifatius III op.
- 1329 – Teenpous Nicolaas V onderwerp hom aan Pous Johannes XXII.
- 1471 – Pous Sixtus IV word gekroon deur kardinaal Rodrigo Borja y Borja.
- 1980 – Zimbabwe word lid van die Verenigde Nasies
- 1991 – Wit-Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik.
- 1993 – Amy Biehl, 'n Amerikaanse nagraadse student word deur 'n groep jeugdiges in Gugulethu, naby Kaapstad, vermoor.
- 1998 – 'n Pypbom ontplof in die restaurant Planet Hollywood in die Kaapstadse Victoria & Alfred Waterfront. Twee mense sterf en 26 is beseer.
Geboortes
- 1530 – Iwan die Verskriklike, tsaar van Rusland († 1584).
- 1744 – Johann Gottfried von Herder, Duitse digter († 1803).
- 1786 – Lodewijk I van Beiere, van 1825 tot 1848 koning van Beiere († 1868).
- 1802 – Niels Henrik Abel, Noorse wiskundige († 1829).
- 1917 – Mel Ferrer, Amerikaanse filmakteur, -regisseur en vervaardiger († 2008).
- 1918 – Leonard Bernstein, Amerikaanse dirigent en komponis († 1990).
- 1881 – Z.R. Mahabane, president van die ANC († 1970).
- 1912 – Erich Honecker, Oos-Duitse leier († 1994).
- 1930 – Sean Connery, Skotse akteur en rolprentvervaardiger († 2020).
- 1931 – Regis Philbin, Amerikaanse akteur († 2020).
- 1933 – Tom Skerritt, Amerikaanse akteur.
- 1936 – , Polisie–Kommissaris († 2022).
- 1949 – Gene Simmons, Israeli-Amerikaanse musikant, sanger en akteur.
- 1958 – Bjarte Engeset, Noorse dirigent.
- 1961 – Billy Ray Cyrus, Amerikaanse countrysanger.
- 1964 – Blair Underwood, Amerikaanse akteur.
- 1966 – Sarah Boberg, Deense aktrise.
- 1966 – Michael Cohen, veroordeelde Amerikaanse advokaat.
- 1968 – David Alan Basche, Amerikaanse akteur.
- 1970 – Claudia Schiffer, Duitse fotomodel, aktrise en mode-ontwerper.
- 1971 – Nico Panagio, Suid-Afrikaanse akteur en TV-aanbieder.
- 1978 – Kel Mitchell, Amerikaanse akteur, komediant en musikant.
- 1979 – Kim Cloete, Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en TV-aanbieder.
- 1981 – Rachel Bilson, Amerikaanse aktrise.
- 1987 – Blake Lively, Amerikaanse aktrise.
- 1998 – China Anne McClain, Amerikaanse aktrise en sangeres.
Sterftes
- 383 – Gratianus, Romeinse Keiser (* 359)
- 1699 – Christiaan V van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë (* 1646).
- 1776 – David Hume, Skotse filosoof, ekonoom, geskiedkundige en essayis (* 1711)
- 1819 – James Watt, Skotse uitvinder en meganiese ingenieur (* 1736).
- 1822 – William Herschel, ’n Britse sterrekundige (* 1738).
- 1867 – Michael Faraday, Britse fisikus (* 1791)
- 1900 – Friedrich Nietzsche, Duitse filosoof en filoloog (* 1844)
- 1908 – Jan Hendrik Hofmeyr, Suid-Afrikaanse teoloog en predikant (* 1835).
- 1914 – Jacobus Abraham Smuts, vader van genl. Jan Smuts (* 1845).
- 1927 – Elizabeth Maria Molteno, Suid-Afrikaanse kampvegter vir burger- en vroueregte (* 1852).
- 1948 – Frederic Creswell, leier van die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty (* 1866).
- 1966 – Wolfgang Langhoff, 'n Duitse akteur en regisseur (* 1901).
- 1995 – Rona Rupert, Afrikaanse kinderboekskrywer (* 1934).
- 2012 – Neil Armstrong, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1930).
- 2018 – John McCain, Amerikaanse politikus (* 1936).
- 2022 – Victor Edouard d'Assonville, Suid-Afrikaanse teoloog, historikus en skrywer (* 1927).
- 2022 – Margaretha Lategan Spies, Suid-Afrikaanse onderwyseres en voormalige hoof van die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein (* 1916).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Feesdag van koning Lodewyk IX van Frankryk (Lodewyk die Heilige) in die Rooms-Katolieke Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 August. |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar