Aaron Burr jr. (6 Februarie 1756 – 14 September 1836) was ’n Amerikaanse politikus en avonturier. Hy was ’n belangrike stigterslid van die Demokraties-Republikeinse Party in New York en ’n sterk ondersteuner van goewerneur George Clinton. Hy word nie juis onthou vir sy dienstydperk as derde Amerikaanse visepresident onder Thomas Jefferson nie, maar vir sy tweegeveg met Alexander Hamilton en sy verhoor en vryspreking op aanklagte van hoogveraad.
Aaron Burr | |
Derde visepresident van die Verenigde State | |
Ampstermyn 4 Maart 1801 – 4 Maart 1805 | |
President | Thomas Jefferson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Thomas Jefferson |
Opgevolg deur | |
Senator vir die deelstaat New York | |
Ampstermyn 4 Maart 1791 – 4 Maart 1797 | |
Voorafgegaan deur | Philip Schuyler |
Opgevolg deur | Philip Schuyler |
Derde prokureur-generaal van die deelstaat New York | |
Ampstermyn 29 September 1789 – 8 November 1791 | |
Voorafgegaan deur | Richard Varick |
Opgevolg deur | Morgan Lewis |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 6 Februarie 1756 Newark, Nieu-Engeland |
Sterf | 14 September 1836 Staten-eiland, New York (VSA) |
Politieke party | |
Eggenoot/-note | Theodosia Bartow Prevost (1761-1780) Eliza Bowen Jumel (1775-1865) |
Alma mater | Kollege van New Jersey |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Continental Army |
Jare in diens | 1775–1779 |
Rang | Luitenant-kolonel |
Oorloë/Veldslae | Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar