Die Amerikaanse Kongres (Engels: United States Congress) is die wetgewer van die federale regering van die Verenigde State van Amerika. Dit bestaan uit twee kamers:
- 'n Laerhuis: Die Huis van Verteenwoordigers (House of Representatives) wat uit 435 lede bestaan wat elk vir 'n termyn van twee-jaar verkies word.
- 'n Hoërhuis: Die Senaat (Senaat) bestaande uit 100 lede wat elk 'n ses-jaar termyn dien.
Die Kongres word in die Capitol in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. gehuisves.
Verwysings
- The Legislative Branch (Engels). The White House. URL besoek op 31 Oktober 2023.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse Kongres. |
- Amptelike webwerf
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar