Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en , mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees en Thai. Birmaans word in die geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Birmaans မြန်မာစာ / မြန်မာစကား | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Mianmar Bangladesj | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 32 miljoen (moedertaal) 10 miljoen (tweede taal) | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Birmaans | |
Skrifstelsel: | ||
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Mianmar | |
Gereguleer deur: | Mianmar-taalkommissie | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | my | |
ISO 639-2: | mya | |
ISO 639-3: | mya | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Birmaans.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Birmaans.
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Burmese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 7 Oktober 2015.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar