Caracas is die hoofstad en grootste stad van Venezuela. Dit is geleë in die noorde van die land, net suid van die kus van die Karibiese See. In 2011 het die stad 'n bevolking van 7 412 811 gehad. Die stad het vyf muncipios: Libertador, Chacao, Baruta, Sucre en El Hatillo.
Caracas | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Venezuela |
Deelstaat | Distrito Capital |
Munisipaliteit | Libertador |
Koördinate | 10°30′N 66°55′W / 10.500°N 66.917°W |
Gestig op | 25 Julie 1567 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 930 vk km |
Hoogte bo seevlak | 900 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 7 412 811 |
- Bevolkingsdigtheid | 384/vk km |
Tydsone | UTC -4:30 |
Burgemeester | Antonio Ledezma |
Amptelike Webwerf | gdc.gob.ve |
Die stad is op 25 Julie 1567 deur Spaanse conquistadores onder as Santiago de León de Caracas gestig.
Twee van Suid-Amerika se belangrikste persone is hier gebore, (1750) en "El Libertador" Simón Bolívar (1783).
'n Aardbewing het die stad op 26 Maart 1812 verwoes.
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar