Chanti-Mansiisk (Russies: Ханты-Мансийск; Chanti: Ёмвош, Jombosj; Mansi: Абга, Abga) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Chanto-Mansië. Dit is geleë aan die oostelike oewer van die Irtisj-rivier, 15 km van sy samevloei met die Ob-rivier. Die bevolking in 2014 was 93 493.
Chanti-Mansiisk Ханты-Мансийск | |
---|---|
Stad | |
’n Ortodokse kerk in Chanti-Mansiisk | |
Vlag Wapen | |
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland | |
Chanti-Mansiisk Die ligging van Chanti-Mansiisk in Chanto-Mansië | |
Koördinate: 61°00′N 69°00′O / 61.000°N 69.000°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Chanto-Mansië |
Stigting | 1930 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wasili Aleksandrowitsj Filipenko |
Oppervlak | |
• Totaal | 250 km2 (100 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 93 493 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Chanti-naam | Ёмвош (Jombosj) |
Webwerf | http://www.admhmansy.ru/ru/ |
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië Geargiveer 25 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Chanti-Mansiisk-portaal (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chanti-Mansiisk.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar