Chanto-Mansië (Russies: Ха́нты-Манси́йский автоно́мный о́круг — Югра́, Chanti-Mansiiski aftonomni okroeg-Joegra), ook bekend as Joegra, is ’n outonome okroeg (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Chanti-Mansiisk.
Chanto-Mansië Ханты-Мансийский автономный округ — Югра | ||||
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberiese | |||
Stigting | 10 Desember 1930 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Chanti-Mansiisk | |||
Leier | Natalja Komarowa | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 532 243 | |||
Volgorde | 29ste | |||
Digtheid | 2,87/km2 | |||
Stedelik | 91,5% | |||
Plattelands | 8,5% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 534 800 km2 | |||
Volgorde | 9de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 86 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admhmao.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Verwysings
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel
- Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië. Natalja Komarowa Geargiveer 21 Maart 2011 op Wayback Machine (ru)
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar