Diepenbeek (Limburgs: Djoppenbeek of Diejpenbik) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 41 km².
Diepenbeek Djoppenbeek / Diejpenbik | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Regina Paciskerk (vir die ineenstorting) | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Diepenbeek in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°54′00″N 5°25′00″O / 50.90000°N 5.41667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Etienne Steegmans (CD&V.plus) |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,19 km2 (15,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 242 |
• Digtheid | 443/km2 (1 150/vk. myl) |
Poskode | 3590 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.diepenbeek.be |
Die Katolieke Regina Paciskerk se dak, geleë in die gehug , is in die late nag van 25 Desember 2010 ineengestort. Oorsaak is waarskynlik die baie sneeu op die dak. Daar is nie gewondes of dooies nie.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Diepenbeek:
Bijenberg, Crijt, Diepenbeek (dorp), Dorpheide, Keizel, Lutselus, Pampert, Piannesberg, Reitje, Rooierheide, Rozendaal en Zwartveld.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Diepenbeek. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Munisipaliteite in Belgies Limburg | |
---|---|
Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal |
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar